|
Looking for accommodation near the Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria ?
Melvin Residence Guest House is only 2.8 Km away.
About the Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
Akademie
Akademiese onderrig is verseker ons skool se prioriteit - ons uitslae staaf dit.
Groepwerk word met tradisionele onderwysmetodes gekombineer om die beste resultate te bereik. Kontinue evaluering (CASS) is al sedert 1999 verpligtend en deel van ons werkswyse.
Die verpligte leerareas word aangebied en gekombineer met onderskeie vakkeuses. Ons gaan voort met keusevakke omdat ons doelwit nie 'n gr.9-sertifikaat is nie, maar 'n matrieksertifikaat wat internasionale erkenning geniet.
Click here to go to the Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria website
Click on the map below for directions from Melvin Residence Guest House to the Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria

|